2009-02-28

Lekkkir Blond

Die blondine doen inkopies, en terwyl sy tussen die rakke stap, val daar seep uit haar waentjie uit. Die man wat agter haar stap, sien dit, tel die seep op, en roep: "Verskoon my tog, Mevrou, maar jou koekie seep het uit die waentjie geval!"
Blondine haak af en klap die man deur die gesig dat hy sterre sien en sê: "Dít, Meneer, is GESIG-seep, níe KOEKIE-seep nie!"

one defies translation, the other requires none
(Tx AN)

No comments: